JOIN OUR MAILING LIST

  • Inligting ten opsigte van die nuwe Webtuiste, Facebook en Twitter vir Klub 600:
    • Klub 600 streef daarna om in alle opsigte te voldoen aan die voorskrifte vanaf die skool ten opsigte van inligting wat gedeel word en ook om die skool se korporatiewe identiteit en handelsmerke te eerbiedig en te beskerm.
    • ‘n Besluit is geneem om Klub 600 se teenwoordigheid op sosialenetwerk- en internetvlak aktief te bestuur en derhalwe word die volgende kanale tans bestuur om korrekte en gekontroleerde inligting te kommunikeer:
      • Webtuiste
        • Sal slegs die basiese inligting ten opsigte van Klub 600
      • Facebook
      • Twitter
  • Voorstelle om webwerf te verbeter moet asb gestuur word na - moerby11@gmail.com
  • Stuur asb alle inligting wat julle op webblad wil sien na bogenoemde adres.
  • Ons wil soveel as moontlik verteenwoordiging van alle spanne en alle spelers hê deur soveel as moontlik ouers en kinders.
Terug Terug na bo