Ons het ongelukkig nie detailverslae ontvang nie.
Baie geluk aan al die deelnemers, spelers, afrigters, wedstrydbeamptes en laaste maar nie die minste die organiseerdes vir 'n uiters geslaagde Toernooi by Affies. Ons maak weer so volgende jaar!