Nuusbrokkies

Tuks Driedruk Toernooi 2011

Bepalings: Driekdruk

Uitslae: 

Donderdag, 1 September op LC de Villiers
   Affies A vs Wonderboom A - Affies wen 5 - 2
          Affies B vs Generaal Hertzog A - Affies wen 6 - 1

 

Donderdag, 8 September

A-Span wen teen HTS Witbank – 8 – 0
B-Span wen teen Overkruin – 3 – 2

Onthou elke drie tel net 1 punt

 

Sewes Toernooi

Eldroraigne: AHS wen 60 – 0
 Wonderboom: AHS wen 40 -0

 

Affies vs Pretoria Boys' High, 2e rondte

Uitslae: PBHS

 

Glam-Guru Roadshow Funksie

Hierdie funksie word op Saterdag, 17 September by Utopia ten bate van K600 gehou

Dis 'n groot fondsinsamelimgs geleentheid en kos R170 per persoon

Kontak vir Noline of Ronelle by die skool vir jou kaartjie

Kliek hier vir meer info: Glam-Guru

 

Affies vs Glenwood, weg

Uitslae: Glenwood

 

Affies vs Maritzburg, weg

Uitslae: Maritzburg

 

8ste Springbok

Dean (Wors) Greyling word Affies se Agste Rugby Springbok! Baie geluk

 

Cravenweek

Twee seuns word gekies vir Suid-Afrika skolespanne

Pierre Schoeman, Gr 11

SA Skole span - stut
Luan de Bruin

SA Akademie span - stut

Baie geluk aan die twee ouens

 

Affies vs Grey

Volledige Uitslae: Grey

 

Affies vs Noord-Kaap

Uitslae vir Saterdag, 4 Junie 2011

Noord-Kaap

 

Maritzburg, tuis

Uitslae vir Saterdag, 28 Mei: Maritzburg

 

Uitslae vs Jeppe

Volledig uitslae teen Jeppe 

 

Affies vs Grey

Uitgestel na 16 Junie agv reen: Program sal weer geplaas word!

 

Pretoria Boys' High

Vir volledige uitslae kliek hier

Affies vs PBHS

Vir fotos van die Witbulle en die 2des kliek hier: PBHS

 

Eldoraigne

Bepalings vir Dinsdag 19 April: Eldoraigne

 

St John's College Easter Rugby Festival

Affies se Witbulle het 'n puik Paasnaweek beleef in hierdie Prestige Toernooi, deur al hulle wedstryde te wen

Affies 88 vs St Johns Harare 3

Affies Wit Bulle 28-25 Paul Roos

Affies Wit Bulle 54 vs Florida 3

 

2011 Wildeklawerfees

Affies se Witbulle asook al die A-spanne, het die naweek van 30 April in verskeie wedsryde by Diamantveld Hoërskool, Kimberley gespeel. 

Die volledige uitslae van Affieswedstryde

Saterdag 30 April

Witbulle: Affies 25(15) vs Paarl Boys' High 10(10)
o/16: Affies 17 vs Paul Roos 15
o/15: Affies 5 vs Paul Roos 17
o/14: Affies 24 vs Paul Roos 26

Maandag 2 Mei

Witbulle 59(17) - Paarl Gimnasium 6(6)
o/16: Affies 36 vs Paarl Gimnasium 18
o/15: Affies 3 vs Paarl Gimnasium 23
o/14: Affies 19 vs Paarl Gimnasium 18

Onlangse uitslae 

 HTS John Vorster    Garsfontein

 

Klub 600 2011, 2e Kwartaal

1ste kwartaal is verby. Gedurende die afgelope Aprilvakansie speel Affies in verskeie toernooie, plaaslik sowel as oorsee. Dit was geweldig suksevol. Uit 32 wedstryde wat al die spanne gespeel het, verloor Affies net vierkeer. 'n Opsomming van tellings is hier beskikbaar April toere

 

Hou maar veral Facebook dop waar ons interaktief met julle sal skakel. Klub 600 op Facebook Ons plaas ook op Facebook waar moontlik tellings, soos wedstryde voltooi word

Hou jou Super15 wedstrydprogram dop vir  wedstryde op Loftus. Die Klubhuis is oop vir 'n lekker kuier en braai voor en na die wedstryd. Parkering is beskikbaar teen R100 per motor. Doen navraag by Millies vir parkeringkaartjies asook reservering van tafels vir groepe.

Nashua Kwagga Junior Rugby Week - 2011

Program vir toernooi 1-6 April

Dag 1: Affies 0/14A 17 - 10 Paarl Boys' High

Dag 2: Affies 0/14A 20 - 6 Daniel Pienaar

Dag 3: Affies 0/14A 23 -17 Waterkloof  

Geen wedstrydverslae of ander inligting ontvang nie

 

Francois Swart Week -o/15

Program vir toernooi 1-6 April

Dag 1: Affies 31 - 10 Hoërskool Nelspruit

Dag 2: Affies 17 - 15 Florida

Dag 3: Affies 5 - 6 Oakdale

Ander volledige wedstrydverslae en tellings hier te kry: 

Uitslae: Dag 1    Uitslae: Dag 2   Uitslae: Dag 3

 

Paarl Gimnasium Toernooi - o/16

Program en uitslae vir toernooi 1-6 April

Dag 1: Affies o/16A 15-13 Outeniqua

Dag 2: Affies o/16A 31 - 14 Windhoek Gim

Dag 3: Affies o/16A 29 - 11 Glenwood

 

Toer na Argentinië

Die Affies Witbulle en Affies 2e XV het Vrydag, 25 Maart vertrek op hulle 2 weke toer na Argentinië en Uruguay. Tellings sal onmiddelik op Facebook beskikbaar sodra ons dit ontvang en sal hopelik lewendig verskaf kan word. Die finale tellings is in groen na die wedstryd geplaas en is deur Wim Pretorius verskaf

Rugbyprogram. Let wel: Tye kan verander sonder vooraf kennisgewing. Tye soos aangedui is die lokale tyd en is 5 uur agter ons ie 14:00 daar is 19:00 hier by ons. en kan aangepas word.
Dag 4 – Maandag, 28 Maart 2011: Montevideo
±14:00 – 18:00: Eerste wedstryde teen die A en B spanne van Carrasco Polo Rugby Club.

Affies Wit Bulle 81 - 0 Carrasco Polo Rugby Club A span
Affies Groen Tiere 69 - 0 Carrasco Polo Rugby Club B span

Dag 7 – Donderdag, 31 Maart 2011: Rosario
±14:00 – 18:00: Tweede wedstryde teen spanne van Union de Rugby de Rosario.

Affies Wit Bulle 27 - Union de Rugby de Rosario 17
Affies Groen Tiere 17 - Union de Rugby de Rosario 12

Dag 9 – Saterdag, 2 April 2011: Paraná
±14:00 – 18:00: Derde wedstryde teen spanne van Club Atletico Estudiantes

Affies Wit Bulle 26 - Parana 0
Affies Groen Tiere 36 - Parana 5

Dag 12 - Dinsdag, 5 April 2011: Buenos Aires
±18:00 – 21:00: Vierde en finale wedstryde teen spanne van Colegio Cardenal Newman.

Affies Wit Bulle 68 - Colegio Cardenal Newman 7
Affies Groen Tiere 51 - Colegio Cardenal Newman 12

Dag 14 – Donderdag, 7 April 2011: Suid-Afrika
08:35: Terug by OR Tambo Internasionaal, Kempton Park
Afrigters: Peregrini Joynt, Heinrich van Jaarsveldt en Sakkie van der Walt
Medies: Dr. Henry Kelbrick
Fisio: Louis Olivier 
Conditioning coach: Jaco Koch

Oud-afrigter van Affies se 1e Span oorlede

Oud-Springbok en -afrigter van Affies se 1e Spanne vanaf 1975 tot 1978, Dirk de Vos, is Vrydagaand, 11 Februarie oorlede.

 Hy was afrigter saam met D. Knipe in 1975, S Gouws in 1976, D Langley in 1977 en J van Rensburg in 1987 (wenners van die Administrateursbeker)

Dirk de Vos het as skrumskakel die 1971 betogertoer deur Australië meegemaak asook in 1965 saam die Bokke deur Engeland getoer. Hy het in 3 toetse vir die Bokke uitgedraf en saam ander beroemde Bokke, Dawie de Villiers, Frik du Preez, Thys Lourens en Mannetjies Roux gespeel

 

Die 2011 Skooljaar is onderweg.

AHS het weer 'n 100% Matriek slaagsyfer gehad en is weer een van Suid-Afrika se topskole

 

Oud-Affie Rugbyspelers

Die Blou Bulle het op Saterdagaand 4 September 2010, 8 Oud-Affies gespeel teen die Sharks wat die meeste was nog in ‘n wedstryd. Edwin Hewitt speel vir Griekwas teen die Cheetahs en word die 44 ste Oud-Affie wat verteenwoordigende rugby speel in 2010. Hy het vir die 2e en 3e span in 2006 gespeel. Die Cheetahs het die naweek met 6/7 Grey spelers op die veld gedraf. 

Affies het ook die afgelope paar jaar die volgende skrumskakels opgelewer:
Gerrie Odendaal – OP Olifante
Sean Venter – Pumas
Poerie van Rooyen – BB Skole + SA Skole + 0/18 High Performance squad
Luan Jacobs – SA 0/20 + BB 0/19
Ruan van Rooyen – BB 0/21
Danie Faassen – BB 0/21 + BB Vodacom
Ruan Snyman – BB Vodacom + Curriebeker + Bulls Super 14
Fourie Du Preez – Bulls Super 14 + Springbokke

 

Teken in en volg ons ook op Facebook vir opdaterings by:

Affies Klub600 Facebookblad

Kom ons maak 'n grootse poging en kry soveel ouens moontlik om by ons Facebookblad aan te sluit en maak ook seker dat jy al die jongste nuus en kommentaar vanuit die Affierugbykamp kry

 

Fotos ook nou op Facebook

Daar is 'n fototeek op ons Facebookbladsy geskep waar julle aksiefotos sal kan besigtig van die vorige wedstryde. As julle fotos het, plaas dit ook maar asseblief met behoorlike verduideliking deur wie en waar dit afgeneem is

 

Uitslae argief 2010

Kyk regs onderaan by Menu vir ouer wedstryde

 

Waar is Affies geleë? 

Kliek hierdie vir 'n interaktiewe Google Kaart

 

SKAKELS

Daar is ook baie interessante inligting en statistiek beskikbaar vanaf ander webblaaie oor Affierugby, SA Skolerugby en ook Springbokke

Gaan kyk regs onder skakels op ons Menublad onderaan die hoofblad vir al hierdie inligting 

 

Navrae

Kontak Millies by Millies Mulder of selfoon: 082 498 6570 

Laat weet asb as jy iewers op die blad op 'n probleem of fout afkom soos bv skakeks wat nie werk nie.

Kopiereg 2011 Klub600