JOIN OUR MAILING LIST

Lidmaatskap

Almal wat deel van die Affie-gemeenskap is, is welkom om aan te sluit.

Klub 600 is ‘n nie-winsgewende klub en afhanklik van ledegelde om sy finansiële verpligtinge na te kom. Aansluitingskostes is R600.00 per lid.

LIDMAATSKAPGELDE

Met aansluiting:  

  • R600 Intreefooi
  • Tweede jaar en daarna jaarlikse ledegelde van R385.00 per lid.

Oud-lede:

  • R100 per jaar

Aansoekvorm

 

Terug Terug na bo