JOIN OUR MAILING LIST
Meer oor ons


Klub 600 is die Afrikaanse Hoër Seunskool se Rugby Ondersteunersklub wat onstaan het uit die ouer-onderwysersreëlingskomitee vir die 1997 toer van die Eerste span na Groot Brittanje.

Die Klub is na afloop van die toer formeel gekonstitueer en funksioneer as 'n Rugby Ondersteunersklub van die Afrikaanse Hoër Seunskool.

Meer oor die die geskiedenis en ontstaan van Klub 600 kan gekry word deur hier te klik.

Klub 600 bestuur:

Voorsitter: Dewald Kloppers

Onder-voorsitter: Ben Pienaar

Tesourier: Nico Muller

Klub sekretaris: Millies Mulder

Klub 600 ledebelange:  Noline Fourie

Al die nodige kontak inligting is beskikbaar onder "Kontak Ons" elders op die blad.

Verder is dit 'n spanpoging tov gebeure en bedrywighede deur enige persoon wie lid is van Klub 600.





Terug Terug na bo